Jennifer Love Hewitt

Jennifer Love Hewitt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hewitt in 2008

Geboorte 21 Februarie 1979 (1979-02-21)
Waco, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Love Hewitt (gebore 21 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Know What You Did Last Summer (1997), I Still Know What You Did Last Summer (1998), Heartbreakers (2001), en The Tuxedo (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy